Afrikaanse webwerwe van televisiesenders, televisiestasies en nuusverwante televisieprogramme.
Die televisiesender, -stasie of -program hoef nie in Afrikaans te wees nie, maar die werf moet in Afrikaans wees. Televisiesenders en -stasies hoef nie sélf nuusverwant te wees nie, maar televisieprogramme wat nie nuusverwant is nie, hoort in die Afrikaans/Vermaak kategorie.