Afrikaanse kommersiële besighede.  Die webwerf moet in Afrikaans of deels in Afrikaans wees.  Die besigheid sélf hoef nie enigsins Afrikaans te wees nie. 
            Subcategories 2
Related categories 1
Sites 9
Besigheid Centurion 
                                  
                                  
                                    Sakeportaal vir dié voorstad van Pretoria.
                                    
                                  
                                Diesel Kragopwekkers 
                                  
                                  
                                    Verskaffers van diesel en mobiele sweismasjiene en kragopwekkers. In Pretoria, Suid-Afrika.
                                    
                                  
                                Hampstead Beagles 
                                  
                                  
                                    Geregistreerde Beagle-teler in Villiers, Suid-Afrika.
                                    
                                  
                                Jasperskop Boerdery 
                                  
                                  
                                    Telers van dorpers, witdorpers, boerbokke, kalahari-rooibokke, Van Rooy-skape en savannabokke.  Boerplaas geleë in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.
                                    
                                  
                                Kinderwerf 
                                  
                                  
                                    Gratis en betaalde produkte vir kinders, soos alfabetkaarte, leeskaarte en werkskaarte.
                                    
                                  
                                Kobus Petzer Videoproduksies 
                                  
                                  
                                    Vervaardiging van video's en multimediaproduksies soos besigheidsvideo's, televisieadvertensies en opleidingsvideo's.
                                    
                                  
                                Masjienburo 
                                  
                                  
                                    Verkope en herstel van alle kantoortoerusting.  Missie, visie en promosies, gratis sagteware en nuusbrief.
                                    
                                  
                                Plaveiselstories 
                                  
                                  
                                    Pavatile-projeknuus en onderhoude met kontrakteurs, argitekte, en ingenieurs.
                                    
                                  
                                Waterberg Afrikaanse Sakekamer 
                                  
                                  
                                    Algemene inligting, lidmaatskap, besprekings, kalender en skakels.
                                    
                                  
                                Other languages 86
      Last update: 
            September 4, 2016 at 16:59:25 UTC