Sites 16
Botha 
                                  
                                  
                                    Vroeë geskiedenis van al die afstammelinge in Suid-Afrika, met algemene stamboekskryf-webskakels.
                                    
                                  
                                Conradie 
                                  
                                  
                                    Piet Conradie se familiewerf met webskakels na verskeie familielede, etlike stambome, die familiewapen en staaltjies oor die voorgeslag.
                                    
                                  
                                Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika 
                                  
                                  
                                    Tweetalige werf van dié vereniging.  Inligting oor takke, lidmaatskap, die Familia-kwartaalblad, toekennings, standaarde en verskeie artikels.
                                    
                                  
                                Grewar 
                                  
                                  
                                    Peter Murray se blad oor David McKenzie Grewar en sy nasate. Stamboom, foto-bladsy en kort geskiedenis.
                                    
                                  
                                Greyling 
                                  
                                  
                                    Arnold Greyling se webwerf oor sy familie.
                                    
                                  
                                Kielie-kielie, soek só jou familie! 
                                  
                                  
                                    Olwagen se eenbladsy-inleiding tot stamboekkunde.
                                    
                                  
                                Lochner 
                                  
                                  
                                    Geslagsregister van dié familie, hoofsaaklik gebaseer op GISA se Suid-Afrikaanse Geslagregisters.
                                    
                                  
                                Murray 
                                  
                                  
                                    Peter Murray se blad oor John Murray en sy nasate. Stamboom, foto-bladsy en kort geskiedenis.
                                    
                                  
                                Myburgh 
                                  
                                  
                                    Die Myburgh-bond van Suid-Afrika.  Grondwet, missie, verslae, geskiedenis en inligting, en foto's.
                                    
                                  
                                Nieuwoudt en Scheepers 
                                  
                                  
                                    Tweetalige werf met inligting oor dié twee families en verwante gesinne, asook kort familiegeskiedenis.
                                    
                                  
                                Pretorius 
                                  
                                  
                                    Stamboom en Pretorius-verwante artikels. Meer as 1400 grafsteenfoto's en familiefoto's.
                                    
                                  
                                SAGenealogie 
                                  
                                  
                                    Gespreksgroep vir genealoë wat werk met Suid-Afrikaanse genealogie.
                                    
                                  
                                Swart 
                                  
                                  
                                    Swart-familiebond. Stamboom van die eerste 5 geslagte, geskiedenis, die Jaghoring-nuusbrief, bestuur en familiefeeste.
                                    
                                  
                                Van Rooy 
                                  
                                  
                                    Die geskiedenis en stamboom van die familie Van Rooy in Suid-Afrika.
                                    
                                  
                                Van Rooyen 
                                  
                                  
                                    Die stamvader van die Van Rooyens in Suid-Afrika, die stamboom, familiewapen en familiefoto's.
                                    
                                  
                                Vermaak 
                                  
                                  
                                    Stories oor die Vermaak-stamvader en skakels na verwante werwe.
                                    
                                  
                                Other languages 23
      Last update: 
            October 5, 2016 at 11:05:18 UTC