Afrikaanse webwerwe van koerante wat as gedrukte media beskikbaar is. 
            Sites 5
Die Matie-argief 
                                  
                                  
                                    Aanlyn argief van ou Die Matie-uitgawes, 'n onafhanklike studentekoerant van die Universiteit Stellenbosch.
                                    
                                  
                                Die Republikein 
                                  
                                  
                                    Dagblad van Namibië.  Aanlyn weergawe, bevat uitgesoekte artikels van afgelope dae, en 'n argief.
                                    
                                  
                                Kwêvoël 
                                  
                                  
                                    Tweetalige koerant van Thabazimbi omgewing, Suid-Afrika, uitgegee deur Moredou Drukkers.
                                    
                                  
                                Netwerk24 
                                  
                                  
                                    Versamelwebwerf vir berigte van Beeld, Die Burger, Volksblad en ander Media24-koerante.
                                    
                                  
                                Sake 
                                  
                                  
                                    Sake-invoegsel by Beeld, Volksblad en Die Burger. Aanlyn weergawe, bevat artikels en ekonomiese aanwysers.
                                    
                                  
                                Other languages 46
 Last update: 
            September 4, 2016 at 14:48:03 UTC